Verbruikers kan volgende week glimlag by pompe

Lees ook :

Brandstofprys daal moontlik volgende week fotokrediet: Canva

Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die prys van petrol en diesel in April. Ekonome het ook voorspel dat die pryse van diesel en petrol in April sal daal.

Lees ook: Familie van drie na vliegtuigongeluk deur barmhartige Samaritaan gered

Die nuwe data dui daarop dat die prys van 93-oktaan petrol met 80 sent per liter en die prys van 95-oktaan petrol met 95 sent per liter kan daal.

Daar sal ook moontlik ‘n daling in die prys van 0.05%-diesel van 92 sent per liter wees en ’n moontlike daling van 94 sent per liter vir 0.005%-diesel.

Die amptelike prys sal volgende week aangekondig word en sal Woensdag (2 April) aangepas word.

Bronne: IOL, The Citizen, The South African

Lees ook: Familie van drie na vliegtuigongeluk deur barmhartige Samaritaan gered

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief