Verdagte in Gqeberha doodgeskiet

Lees ook :

Verdagte doodgeskiet in Gqeberha
Verdagte doodgeskiet in Gqeberha fotokrediet: Canva

Lees ook: KYK: Boeing van Qantas maak noodlanding

Die polisie het gister ‘n verdagte (23) doodgeskiet wat glo by verskeie misdrywe betrokke was.

Die polisie het die verdagte in ‘n wit VW Polo gesien en het hom probeer voorkeer om hom te deursoek. Hy het probeer wegjaag, maar is deur die polisie blokkeer. Die verdagte het met ‘n vuurwapen uit die voertuig geklim en dit op die polisie gerig. Die polisie het teruggeskiet en die verdagte is noodlottig gewond.

‘n Ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie is in die oorledene se besit gevind.

Opod is besig om die skietery te ondersoek.

Bronne: SAPD

Lees ook: KYK: Boeing van Qantas maak noodlanding

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief