Verdagte vas op klag van aanhitsing tot openbare geweld

Lees ook :

Verdagte in hegtenis vir aanhitsing tot openbare geweld
Verdagte in hegtenis vir aanhitsing tot openbare geweld fotokrediet: Canva

Lees ook: Vrou sterf by lughawe

NELSPRUIT. – ’n Man (36) sal môre in die Nelspruit-landdroshof verskyn na hy glo openbare geweld op sosiale media aangehits het.

Die man is in hegtenis geneem na hy glo plasings op sosiale media gemaak het waarin hy sê “die land moet tot stilstand kom en die president moet verwyder word”.

Bronne: SAPD

Lees ook: Vrou sterf by lughawe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief