Verdagte word gesoek wat man (32) doodsteek

Lees ook :

Verdagte word gesoek wat man (32) doodsteek
Verdagte word gesoek wat man (32) doodsteek fotokrediet: Canva

Lees ook: Verskeie politieke partye wil OVK hof toe vat

POLOKWANE. – Die polisie is op soek na ’n verdagte wat ’n man (32) in Nkambako Village doodgesteek het.

’n Man is Saterdag met verskeie steekwonde aan sy laelyf in ’n plas bloed gevind. Hy is op die toneel dood verklaar.

Die polisie ondersoek die moord.

Bronne: SAPD

Lees ook: Verskeie politieke partye wil OVK hof toe vat

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief