Verdagtes in 2023- Constantia-moorde aan polisie bekend

Lees ook :

Verdagtes bekend aan polisie in 2023 Constantia-moorde
Verdagtes bekend aan polisie in 2023 Constantia-moorde fotokrediet: Canva

Lees ook: AKA-saak tot volgende week uitgestel

CONSTANTIA. – Die polisie het verdagtes geïdentifiseer tien maande na vier Bulgaarse burgers in Constantia doodgeskiet is,

Twee vrouens en twee mans, tussen 40 en 50 jaar, is op 25 Mei 2023 in Constantia doodgeskiet. Hulle is in ’n kar gevind wat deur die hek van ’n eiendom gery het. Die polisie het gesê die rede vir die moorde is onbekend. Ses verdagtes het glo in ’n blou Hyundai en wit VW Golf GTI van die toneel gevlug .

Nou het die Wes-Kaapse polisie gesê hulle het die publiek se hulp nodig om twee verdagtes op te spoor.

Die polisiewoordvoerder het gesê twee verdagtes word gesoek. Hulle was in dieselfde VW Golf GTI wat op die moordtoneel was.

Hulle vra enigiemand met inligting moet die polisie kontak.

Bronne: IOL, Daily Voice, Daily Maverick

Lees ook: AKA-saak tot volgende week uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief