Verdagtes in hegtenis vir moord op familie

Lees ook :

Verdagtes in hegtenis vir moorde van familie
Verdagtes in hegtenis vir moorde van familie fotokrediet: Canva

Lees ook: Vyf uit een familie vermoedelik vermoor

MGODINI. – Twee verdagtes is in hegtenis geneem vir die moord op ’n familie van Mgodini.

Philani Shezi (39) en Siphesihle Xulu (24) het vandag in die Pietermaritzburg-landdroshof verskyn, elkeen op vyf aanklagtes van moord en roof.

Xulu het sy borgaansoek laat vaar en Shezi sal op 7 Februarie weer in die hof wees vir sy borgaansoek.

Die vyf lede van die Gumede-familie – ‘n bejaarde vrou, haar dogter en dié se drie jong kinders – is verlede week met ’n byl doodgekap.

Bronne: SAPD

Lees ook: Vyf uit een familie vermoedelik vermoor

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief