Verdere waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Verdere waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms met moontlike oorstromings vir die Noord-Kaap vir vandag uitgereik.

Lees ook: Donderstorms vir vandag voorspel

Daar is ook ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms met moontlike oorstromings vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga vir vandag uitgereik.

Mense word gewaarsku om nie onder bome te skuil wanneer daar weerlig is nie en om lopende water te vermy. Mense word aangemoedig om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Donderstorms vir vandag voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief