Powerball uitslae vir 10 Oktober 2025
Boerpotte: Powerball: R130 miljoen PowerballPlus: R18 miljoen Uitslae: PowerBall: 06, 10, 40, 44, 50. Powerball: 11. PowerBall Plus: 03, 22, 27, 43, 50. Powerball: 07. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,050 op Friday 10 October 2025.
Boerpotte: Powerball: R130 miljoen PowerballPlus: R18 miljoen Uitslae: PowerBall: 06, 10, 40, 44, 50. Powerball: 11. PowerBall Plus: 03, 22, 27, 43, 50. Powerball: 07. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
OOS-KAAP. – ‘n Man (68) het ongedeerd daarvan afgekom, nadat hy Donderdag in sy plaashuis in die Tsitsikama-gebied ‘n struweling met verdagtes gehad en…
MPUMALANGA. – Die polisie het bevestig dat vier van sy beamptes, drie mans en ‘n vrou, van verskeie eenhede in Limpopo, en ’n burgerlike…
WES-KAAP. – ‘n Seun (10) van Gugulethu is Donderdagmiddag by Rocklands Beach in Seepunt uit die see gered, nadat hy onverwags deur ’n brander…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man in sy veertigs is Vrydagoggend in Nottingham Place, Mobeni, in die suide van Durban, doodgeskiet. Garrith Jamieson van ALS Paramedics…
Bestel 800 g club steak op die iBEEF-toep vir slegs R183.95/kg. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google Play. #steak #clubsteak…
VRYSTAAT. – Tien verdagtes is in hegtenis geneem ná ‘n vragmotor wat meel vervoer het, Woensdag op die N3 naby Warden, omgeslaan en dit…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms met moontlike oorstromings vir die Noord-Kaap vir vandag uitgereik. Lees ook: Donderstorms vir vandag…
Walmart, die wêreld se grootste fisieke kleinhandelaar, het aangekondig dat dit later vanjaar sy eerste winkels in Suid-Afrika sal oopmaak. Hierdie skuif merk ‘n…
FILIPPYNE. – Die tsoenami-waarskuwing wat ná vanoggend se 7.5 op die Richterskaal aardbewing in die Filippyne is gelig. Lees ook: Aardbewing van 7.5 tref…