Verkiesingsaak teen Trump laat vaar na versoek van Jack Smith

Lees ook :

Verkiesingssaak teen Trump laat vaar na Jack Smith versoek
Verkiesingssaak teen Trump laat vaar na Jack Smith versoek fotokrediet: Facebook

Lees ook: Donald Trump-saak oor dokumente uitgestel

VSA. – Die verkiesingsaak teen Donald Trump is laat vaar na die spesiale aanklaer, Jack Smith, ‘n versoek gerig het om die sake wat hy teen Trump geloods het van die rol te laat skrap.

Smith het gevra die sake moet laat vaar word omdat die beleid van die justisiedepartement verhoed dat ‘n persoon wat tans president is, verhoor kan word.

Die sake teen Trump aangaande die verkiesing en sy hantering van geklassifiseerde dokumente is laat vaar omdat hy die president gaan wees, nie “oor hoeveel bewyse die regering het nie,” het Smith gesê.

Bronne: CBS News, The Independent, ABC News

Lees ook: Donald Trump-saak oor dokumente uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief