Donald Trump-saak oor dokumente uitgestel

Lees ook :

Donald Trump-saak oor dokumente uitgestel
Donald Trump-saak oor dokumente uitgestel fotokrediet: Facebook

Lees ook: Donald Trump kan aangekla word van minagting van die hof na kommentaar op sosiale media

VSA. – Die regter in die saak teen Donald Trump aangaande die wanhantering van geklassifiseerde dokumente het die saak onbepaald uitgestel.

Trump sou 20 Mei verhoor word in die saak, maar die regter, Aileen Cannon, het gesê dit sal nie moontlik wees nie oor al die voorverhoormosies in die hof.

Cannon, wat deur Trump aangestel is as regter, het nie ‘n nuwe datum vir die saak gegee nie. Dit is waarskynlik dat die saak nie voor die presidensiële verkiesing in November sal voorkom nie.

Bronne: DW – South Africa, NBC News , USA Today

Lees ook: Donald Trump kan aangekla word van minagting van die hof na kommentaar op sosiale media

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief