Vermiste se liggaam in lykshuis opgespoor

Lees ook :

Foto: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – Allen Moodley (54), wat vermis was, se liggaam is in die staatslykhuis in Durban opgespoor.

Moodley is laas lewendig gesien toe hy op 29 April sy ouerhuis in Ottawa verlaat het.

Reaction Unit South African sê Moodley was vir die afgelope week vermis, voordat sy liggaam nou opgespoor is.

Volgens ‘n familielid wat ‘n kort ruk gelede vir Rusa gebel het, het Moodley vermoedelik verdrink. Dit is egter nie bevestig nie.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief