Brekende Nuus
Afrikaans

Vermiste tienermeisie gevind

(Fotokrediet: Missing Children SA)
(Fotokrediet: Missing Children SA)

Die 16-jarige meisie wat sedert Maandag 27 Maart 2023 in Alberton, Gauteng, vermis was, is gevind.

Sy is dié dag om 13:00 vir die laaste keer by die huis gesien.

Missing Children SA het op Facebook bevestig sy is wel gevind en veilig.