Verskeie bekendes genoem wat by Diddy se partytjies was

Lees ook :

Verskeie bekendes genoem wat by Diddy se partytjies was
Verskeie bekendes genoem wat by Diddy se partytjies was fotokrediet: Facebook

Lees ook: Sean ‘Diddy’ Combs in nog 120 sake gedagvaar

VSA. – Lyste van bekendes wat Sean “P Diddy” Combs se partytjies bygewoon het, is onlangs bekend gemaak.

Een van die vrouens wat Diddy van ondermeer aanranding beskuldig, het gesê Donald Trump, Paris Hilton, Jay Z, Diana Ross en nog baie ander bekendes was by van sy partytjies.

Daar is wel geen bewyse dat die partytjies verbind was met die “freak off parties” waar Diddy glo vrouens mishandel het en dwelms versprei het nie.

Leonardo DiCaprio, Ashton Kutcher, Kim Kardashian en Martha Stewart het ook van Diddy se partytjies bygewoon.

Diddy word aangekla van rampokkery, sekshandel en ander seksuele misdrywe. Hy het alle aanklagtes teen hom ontken.

Bronne: New Zimbabwe, The Mirror, The Express Tribune

Lees ook: Sean ‘Diddy’ Combs in nog 120 sake gedagvaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief