Verskeie donderstormwaarskuwings uitgereik

Lees ook :

Verskeie donderstormwaarskuwings uitgereik
Verskeie donderstormwaarskuwings uitgereik fotokrediet; Canva

Lees ook: Waarskuwing vir donderstorms uitgereik

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-weerwaarskuwing vir erge donderstorms vir verskeie dele van die land uitgereik.

Die Wes-Kaap is met ’n geel vlak 2-waarskuwing teen erge deinings gewaarsku.

Gauteng, die Noord-Wes, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal kan donderstorms te wagte wees.

Reën kan moontlik oorstromings veroorsaak en mense word gemaan om versigtig te wees op die pad.

Bronne: Saws, SABC News

Lees ook: Waarskuwing vir donderstorms uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief