Powerball uitslae vir 17 September 2024
Boerpotte: PowerBall: R5 miljoen PowerBall Plus: R36 miljoen Daily lotto: R600 000 Uitslae: PowerBall: 23, 26, 43, 44, 49 PowerBall: 16 PowerBallPLUS: 19, 29, 31, 34,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,662 op Tuesday 17 September 2024.
Boerpotte: PowerBall: R5 miljoen PowerBall Plus: R36 miljoen Daily lotto: R600 000 Uitslae: PowerBall: 23, 26, 43, 44, 49 PowerBall: 16 PowerBallPLUS: 19, 29, 31, 34,…
OOS-KAAP. – St. Albans- korrektiewe fasiliteit in Gqeberha is Maandag as deel van Korrektiewe Week 2024 deur wetstoepassingsowerhede deursoek en verskeie beslagleggings is gemaak.…
LIMPOPO – Johannes Makgoka (38), Sylvia Choke (35), Lufuno Mashimbye (56), Stanley Machaka (53), Andries Aphiri (44), Bethuel Ramaphosa (38), Khumuleni Rabakali (54), Thabo…
MPUMALANGA. – Altesaam 14 verdagtes is Maandag in Sabie, Graskop, Lydenburg en Verena in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog, korrupsie en die oortreding…
Paul Lückhoff, ‘n bekende akteur, is Dinsdagoggend in die ouderdom van 71 na ‘n kort siekbed oorlede. Lückhof sal onthou word as Wimpie du…
Lees ook: Voormalige Mej. Switserland-finalis deur man doodgemaak en opgekap FRANKRYK. – ’n Man wat glo sy (nou voormalige) vrou bedwelm het en 50…
OOS-KAAP. – Bulelani Daluka (42) het Maandag vlugtig in die KwaBhaca-landdroshof verskyn op ’n aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer.…
WES-KAAP. – Die gewilde Seepunt-swembad is vanaf vandag tydelik vir herstelwerk gesluit nadat ’n waterlyn ineengestort het en ’n sinkgat veroorsaak het. Raadslid Patricia…
Lees ook: Powerball-boerpot deur een gelukkige speler gewen Die wenner van die Powerball-boerpot van R107 m. het nog nie sy/haar prys opgeëis nie. Die…
GAUTENG. – Conwell Mongezi Chauke (34) is deur die hooggeregshof in Pretoria vir die moord op Khothatso Welhelmina Tshabalala (11), lewenslank tronk toe gestuur.…