Verskeie mense beseer ná treine in Tsjeggië bots

Lees ook :

Verskeie mense beseer na treine in Czech Republiek bots fotokrediet: X

TSJEGGIESE REPUBLIEK. – Twee passassierstreine het gisteroggend naby Ceske Budejovice in die Tsjeggiese Republiek teen mekaar gebots.

Lees ook: Bus en trein bots in Kenia

Altesaam 38 passasiers is beseer, met vier wat ernstige beserings in die botsing opgedoen het.

Martin Kupka, die minister van vervoer, het op X gesê die ongeluk word nog ondersoek, maar die voorlopige bevinding is dat een van die treine ‘n sein geïgnoreer het wat in die stopposisie was.

Bronne: The Independent, Euronews, Sky News

Lees ook: Bus en trein bots in Kenia

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief