Daily lotto uitslae vir 15 Desember 2025
Boerpotte: Daily lotto: R300 000 Daily lotto plus: R150 000 Uitslae: Daily Lotto: 08, 12, 20, 30, 35. Daily Lotto Plus: 03, 23, 25, 32, 35.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,116 op Monday 15 December 2025.
Boerpotte: Daily lotto: R300 000 Daily lotto plus: R150 000 Uitslae: Daily Lotto: 08, 12, 20, 30, 35. Daily Lotto Plus: 03, 23, 25, 32, 35.
GAUTENG. – Die skoolhoof van Samit Christian Academy, ’n onafhanklike skool in Kempton Park, is Sondagoggend tydens ‘n beweerde huisroof in Maokeng-uitbreiding in Tembisa…
Die nasionale verbruikerskommissie het 38 verdere verkopers opgespoor wat geld van verbruikers ontvang het, maar nie die beloofde goedere of dienste gelewer het nie,…
SUID-AFRIKA. – Leerlinge wat gr. 1 of gr. 4 herhaal nadat hulle net onder die bevorderingsdrempel geval het, behaal later beduidend beter akademiese resultate…
LOS ANGELES, VSA. – Nick Reiner, die seun van die regisseur en akteur Rob Reiner, en sy vrou Michele Singer, is in hegtenis geneem…
GAUTENG. – Die tussentydse verslag van die Madlanga-kommissie van ondersoek sal nie aan die publiek beskikbaar gestel word nie. Die verslag word na verwagting…
GAUTENG. – ‘n Vermeende verdagte is glo in die vroeë oggendure van 12 Desember in Nieuw Muckleneuk, Pretoria, deur die huiseienaar geskiet en gewond.…
Die Horseshoe Motel is die ideale plek vir jou funksies en bied ook die perfekte slaapplek vir wanneer jy deur die Noord-Kaap reis. Skakel…
OOS-KAAP. – Ndalo Ngxola van Phungulelweni (3) is omstreeks 10:00 op 11 Desember laas gesien waar hy naby sy huis met maats gespeel het.…
LIMPOPO. – Een man en twee vroue is Sondagoggend (14 Desember) omstreeks 01:00 in Polokwane dood, nadat hulle tydens ’n kerkdiens in ’n tent…