Verskeie provinsies oor donderstorms gewaarsku

Lees ook :

Donderstorm waarskuwing uitgereik vir verskeie provinsies
Donderstorm waarskuwing uitgereik vir verskeie provinsies fotokrediet: Canva

Lees ook: Hamas dreig om gyselaars dood te maak

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir ses provinsies uitgereik.

Swaar reën word vir Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Vrystaat, Noord-Wes en KwaZulu-Natal voorspel. Die weerdiens het ook oor sterk winde en oorstromings gewaarsku.

Motoriste word gewaarsku om nie deur riviere of strome te ry nie.

Die reën behoort môre op te klaar, maar daar kan steeds reën in KwaZulu-Natal, eSwatini, Mpumalanga en Limpopo val.

Bronne: EWN, eNCA, The Citizen

Lees ook: Hamas dreig om gyselaars dood te maak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief