Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir Gauteng, Mpumalanga en Limpopo uitgereik.
Lees ook: Lotto uitslae vir 5 Maart 2025
Reën is voorspel vir die res van die week oor die grootste deel van die land.
Mense word herinner om lopende water te vermy en om die weer dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: SAWD
Lees ook: Lotto uitslae vir 5 Maart 2025





