Nuusflits Uitgawe 1,832 — Thursday 6 March 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,832 op Thursday 6 March 2025.
Brandweerhoof sê Gene Hackman en Betsy Arakawa is op ongeveer dieselfde tydstip dood
SANTE FE, NEW MEXICO. – Die brandweerhoof van Sante Fe het bevind Gene Hackman en sy vrou, Betsy Arakawa, is ongeveer op dieselfde tyd…
Grootmaat steroïede, geskeduleerde medikasie en stimulante in stoor onderskep
GAUTENG. – Die nasionale georganiseerde narkotiese misdaadondersoekeenheid het Woensdag onwettige produkte in ‘n stoorfasiliteit in Derdepoort, Pretoria, ontdek en gekonfiskeer. Die geraamde straatwaarde van…
Vroulike spoedvraat gearresteer
LIMPOPO. – ‘n Vrou, wat as ‘n gereelde oortreder bestempel is, is Woensdagmiddag op die N1, naby Bela-Bela (voorheen Warmbad), vir spoed van 171km/h…
Vrou wat Sassa bedrieg, tronk toe gestuur
GAUTENG. – Sarathamoney Devi Sigamoney (69) is deur die Pretoria-streekhof op vyf aanklagte, wat meineed, bedrog en diefstal insluit, direk vir 10 jaar tronk…
Lesotho-regering geskok deur Trump se ‘grap’ dat niemand nog ooit van land gehoor het nie
LESOTHO. – Die Lesotho-regering het gesê dit is geskok deur Donald Trump se “grap” dat niemand nog ooit van die land gehoor het nie.…
Twee mans gesoek wat polisie kan help met ondersoek
VRYSTAAT. – Die gemeenskap word gevra om twee mans te help eien, wat die polisie se teenkorrupsie-eenheid moontlik met ‘n ondersoek kan help. Sers.…
Jay-Z dagvaar vrou wat beweer het hy en P Diddy het haar verkrag
VSA. – Jay-Z dagvaar die vrou wat beweer het hy en P Diddy het haar in 2000 verkrag. Lees ook: Jay-Z wil verkragtingsaak teen…
Polisielede wat glo onwettige myner help ontsnap weer in hof
NOORDWES. – Jack Motlhabya (37), Menzi Shabalala (38), Ntuthuko Dladla (40) en Samkelo Mbotho (38) het Woensdag in die hof verskyn na hulle glo…
Ses siklone op dieselfde tyd in Suidelike Halfrond
Daar is tans ses tropiese siklone terselfdertyd in die Suidelike Halfrond. Lees ook: Mauritius-lughawe gesluit oor sikloon Garance Drie het in die Indiese Oseaan…