Verskeie tronke in Frankryk loop deur in gekoördineerde aanval

Lees ook :

Verskeie tronke in Frankryk aangeval in gekoördineerde aanval fotokrediet: X

FRANKRYK. – Ses tronke is oornag in Frankryk in ’n gekoördineerde aanval geteiken.

Lees ook: Bom ontplof in Athene na anonieme oproep

Die minister van justisie, Gérald Darmanin, het gesê die aanvalle was pogings om tronkbewaarders te intimideer, waarskynlik omdat die regering vasbeslote is om dwelmhandel vas te vat.

Voertuie is by verskeie van die tronke aan die brand gesteek terwyl ’n outomatiese vuurwapen gebruik is om op ’n tronk in Toulon te skiet.

Die ses tronke wat geteiken is, is in Toulon, Aix-en-Provence, Marseille, Valence, Nimes, Luynes, Villepinte en Nanterre.

Bronne: BBC, DW, The Independent

Lees ook: Bom ontplof in Athene na anonieme oproep

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief