Verskeie waarskuwings teen donderstorms vandag uitgereik

Lees ook :

Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik
Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: 23 kinders wat voedselprodukte by spazawinkels gekoop het in Gauteng dood – Lesufi

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik vir vandag.

Die Vrystaat, Mpumalanga, Noord-Wes en Gauteng is ook teen erge donderstorms gewaarsku.

Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewings dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: 23 kinders wat voedselprodukte by spazawinkels gekoop het in Gauteng dood – Lesufi

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief