Lees ook: Drie verdagtes in hegtenis vir skietery in Kaap
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag en môre vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Limpopo, Mpumalanga, Gauteng en Namakwa uitgereik.
Motoriste word gewaarsku om die weer in hulle omgewing dop te hou.





Bronne: Saws





