Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Lees ook :

Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik.

Lees ook: Koue temperature voorspel vir Maandag en Dinsdag

’n Oranje vlak 5-waarskuwing vir erge reën vir dele van die Oos-Kaap, ‘n geel vlak 3-waarskuwing vir erge sneeu in en om Beaufort-Wes, ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir dele van die Oos-Kaap, ’n geel vlak 4-waarskuwing vir erge reën in die Wes-Kaap en ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir erge deinings en wind vir KwaZulu-Natal is uitgereik.

Bronne: SAWD

Lees ook: Koue temperature voorspel vir Maandag en Dinsdag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief