Verwag erge storms die week in SA

Lees ook :

Erge storms verwag in Suid-Afrika
Erge storms verwag in Suid-Afrika fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel dank offisiere af oor noodhulpwerkers se dood

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n waarskuwing vir storms vir die week uitgereik.

Oorstromings, sterk winde, sneeu en hewige donderstorms kan te wagte wees. Erge storms en baie reën word vir die Noord-Kaap, Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap voorspel.

Die weer sal na verwagting teen Dinsdag begin opklaar. Mense word gewaarsku om versigtig te wees op die paaie en om eerder by die huis te bly.

Bronne: The Citizen, IOL, The South African

Lees ook: Israel dank offisiere af oor noodhulpwerkers se dood

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief