Verwag onderbrekings in watertoevoer in Kaapstad tot Vrydag

Lees ook :

Watertoevoeronderbrekings in Kaapstad tot Vrydag fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie sal vandeesweek beplande onderhoud in verskeie dele van die stad doen. Die onderhoudswerk sal tot Vrydag 15 Augustus tot watertoevoeronderbrekings lei.

Lees ook: Liggaam van vierde vrou in Silverton gevind

Watertoevoer sal onderbreek word in Hanover Park, Athlone, Rylands, Newfields, Pinati Estate, Belthorn Estate, Penlyn Estate, Belgravia, Saxonsea, Avondale – Atlantis, dele van Gordonsbaai, dele van die sakekern en Philippi.

Bronne: City of Cape Town

Lees ook: Liggaam van vierde vrou in Silverton gevind

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief