Daily lotto uitslae vir 11 Augustus 2025
Boerpot: R480 000 Uitalae: 10, 12, 26, 29, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,990 op Monday 11 August 2025.
Boerpot: R480 000 Uitalae: 10, 12, 26, 29, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Die twee Suid-Afrikaanse o18 spanne (SA o18 en SA o18 ‘A’) toon grootskaalse verskuiwings vir hul tweede rondte wedstryde in die o18 Internasionale Reeks,…
WES-KAAP. – Metropolisiebeamptes het Saterdag meer as vier kilogram dagga in ’n huis in Fisantekraal gevind en die eienaar vir handel in dagga in…
WES-KAAP. – Die Lwandle-biblioteek is gesluit nadat ’n inbraak oor die naweek tot oorstroming en kragonderbreking gelei het. Verdagtes het deur die plafon ingekom,…
OOS-KAAP. – Theresa Minnie (73) van Fairbridge Heights, Kariega, is vanoggend (Maandag) omstreeks 05:30 ontvoer. Kapt. André Beetge, polisiewoordvoerder het die ontvoering aan Nuusflits…
Die presidensie het bevestig alle begrotingsprosesse vir die eerste nasionale konferensie wat op 15 en 16 Augustus plaasvind, is in lyn met die Wet…
WASHINGTON, VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het geëis hawelose mense moet “onmiddellik uit Washington DC trek”. Hy het gesê hy wil die…
ECUADOR. – Agt mense is dood en twee mense is beseer in ’n skietery Sondag buite ’n nagklub in Ecuador. Lees ook: 17 mense…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man, vermoedelik in sy 60’s, is vanoggend (Maandag) omstreeks 10:00 dood toe sy huis in Dr. Hoosen Haffajee-weg in die Bluff…
WES-KAAP. – Die polisie ondersoek ‘n moordsaak ná Sylvia Kirstein (70) se liggaam verlede Woensdag in die motorhuis van haar huis in Drommedarisstraat in…