Veteraanakteur Sello Motloung oorlede na hy inmekaarstort by woning

Lees ook :

Veteraan akteur Sello Motloung oorlede na hy inmekaarstort by woning
Veteraan akteur Sello Motloung oorlede na hy inmekaarstort by woning fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Tito van Jackson 5 oorlede

JOHANNESBURG. – Die veteraanakteur, Sello Motloung, is in die ouderdom van 54 dood. Hy het gister by sy huis inmekaargestort, waarna sy vrou hom hospitaal toe geneem het. Motloung is net ure na sy aankoms in die hospitaal oorlede.

Hy was in verskeie reekse te sien, insluitend Generations, Isidingo, Rhythm City en The Wife. Hy het ook die rol van Nelson Mandela in An Act of Defiance vertolk.

Bronne: EWN, Briefly, The Citizen, Instagram

Lees ook: Tito van Jackson 5 oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief