Vier bemanningslede vermis ná vragskip brand

Lees ook :

Vier bemanningslede vermis na vragskip brand fotokrediet: X

INDIЁ. – Vier bemanningslede word steeds vermis ná ’n Singapoerse vragskip naby Kerala, Indië, ná ‘n ontploffing aan die brand geslaan het.

Lees ook: Oranje vlak 9-waarskuwing uitgereik oor reën

Die vragskip, MV Wan HAI 503, was op pad na Moembai toe ’n vrag gister in die ruim van die skip ontplof en ’n erge brand aan boord veroorsaak het.

Altesame 18 bemanningslede is gered, maar vier word steeds gesoek. Die bemanning het die skip verlaat en is deur die vloot gered. Vyf van hulle is in die voorval beseer.

Die oorsaak van die ontploffing is nog onbekend.

Bronne: BBC, The Indian Express, NDTV

Lees ook: Oranje vlak 9-waarskuwing uitgereik oor reën

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief