Vier dood in ongeluk op N1

Lees ook :

Vier dood na ongeluk op N1 fotokrediet: Skermgreep

PIENAARSRIVIER. – Vier mense is dood na ’n petroltenkwa en bus vanoggend het op die N1 tussen Pienaarsrivier en die Maubane-afdraai gebots het.

Lees ook: Twee verdagtes vir gewapende roof in hegtenis geneem

Volgens SA Trucker het die tenkwa in die bus vasgery waar dit in die noodbaan afgetrek gestaan het. Die botsing het ’n brand op die leë tenkwa veroorsaak.

Verskeie van die Zimbabwiese passasiers op die bus het beserings opgedoen. Nege mense is na Bela-Bela geneem vir behandeling.

Die N1-Suid is vir ’n ondersoek gesluit.

Bronne: SA Trucker

Lees ook: Twee verdagtes vir gewapende roof in hegtenis geneem

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief