Brekende Nuus
Afrikaans

Vier mans dood in massaskietery in Nyanga

Vier dood in massaskietery in Nyanga

fotokrediet: Canva
Vier dood in massaskietery in Nyanga fotokrediet: Canva

Lees ook: Blitsige SA-aflosspan sal aan Olimpiese Spele deelneem

NYANGA. – Die polisie ondersoek die skietery op agt mans in Nyanga.

Onbekende gewapende mans het gisteraand op agt mans in hulle woning in Mazizini in Nyanga geskiet. Drie mans is op die toneel dood en vyf is gewond.

Die vyf gewonde mans is na ‘n hospitaal geneem waar een oorlede is.

Die rede vir die voorval is onbekend en die polisie ondersoek ‘n saak van moord en poging tot moord.

Bronne: SAPD

Lees ook: Blitsige SA-aflosspan sal aan Olimpiese Spele deelneem