Lees ook: Liggame van soldate oorlede in Kongo terug in Suid-Afrika
KONGO. – Die Suid-Afrikaanse ontwikkelingsgemeenskapsmag (SAMIDRC) het bevestig drie soldate van Tanzanië is dood en drie beseer.
Dit volg na ‘n mortier op die kamp waar hulle gebly het, geval het. ‘n Suid-Afrikaanse soldaat is ook oorlede terwyl hy behandeling vir gesondheidsprobleme in Goma ondergaan het.
Bronne: DW – South Africa, SADC, Reuters
Lees ook: Liggame van soldate oorlede in Kongo terug in Suid-Afrika





