Vier verdagtes in hof na Motherwell-skietery

Lees ook :

Vier verdagtes in hof na Motherwell-skietery
Vier verdagtes in hof na Motherwell-skietery fotokrediet: Canva

Lees ook: Vier verdagtes in hegtenis vir Motherwell-skietery

Vier mense sal vandag in die landdroshof in Motherwell voorkom na twee persone Vrydagaand dood en twee gewond is in ’n skietery.

Die vier slagoffers is geskiet na verdagtes by hulle kombuisdeur van die woning ingestorm het en die slagoffers geskiet het terwyl hulle televisie gekyk het.

Drie mans en ’n vrou is vir die skietery in hegtenis geneem en verskyn vandag op aanklagtes van moord en poging tot moord in die hof.

Bronne: AlgoaFM, IOL, HeraldLIVE

Lees ook: Vier verdagtes in hegtenis vir Motherwell-skietery

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief