Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik

Lees ook :

Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik
Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Stormvloede aan SA-kus verwag

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 4-waarskuwing uitgereik vir erge sneeu op Worcester, Calvinia, Sutherland en Ceres.

’n Oranje vlak 6-waarskuwing vir erge golwe is vir Hondeklipbaai, Cape St Francis, Hermanus, Strandfontein, Port Alfred, Saldanhabaai, Wave Crest, Kleinzee, Kape Padrone, Koffiebaai en Buffalo City uitgereik.

Langebaan, Redelinghuys, Vredendal en Grabouw het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir reën gekry. Geel vlak 2-waarskuwings vir erge winde is uitgereik vir Covimfaba, Graaff-Reinet, Cradock en Jansenville en ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir erge sneeu vir Jamestown.

Bronne: SAWS

Lees ook: Stormvloede aan SA-kus verwag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief