Brekende Nuus
Afrikaans

Vlieënier dood nadat 2 helikopters in VSA bots

Vlieënier dood nadat twee helikopters in VSA bots

fotokrediet: X
Vlieënier dood nadat twee helikopters in VSA bots fotokrediet: X

NEW JERSEY, VSA. – Een persoon is dood en een is krities beseer nadat twee helikopters gister in Hammonton, New Jersey, gebots het.

Lees ook: Verskeie mense dood en 98 in Mexico-treinongeluk beseer

Die Hammonton-polisie het gesê een van die helikopters was reeds aan die brand toe dit neergestort het. Volgens die Federale Lugvaartadministrasie was slegs vlieëniers in die helikopters.

Die Federale Lugvaartadministrasie het gesê die ongeluk sal ondersoek word.

Bronne: BBC, CNN, Daily Mail

Lees ook: Verskeie mense dood en 98 in Mexico-treinongeluk beseer