Lees ook: Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik
VK. – ‘n Vliegtuig van British Airways wat op pad was van Stuttgart na Heathrow is deur weerlig getref.
Die vliegtuig moes in Gatwick land na dit deur weerlig getref is.
‘n Passasier se pa het op X beweer die vliegtuig se opstyg is in Stuttgart vertraag oor oorverhitte remme en toe word hulle nog deur weerlig ook getref. Geen beserings is aangemeld nie.
Bronne: Daily Mail, The Independent, The Telegraph
Lees ook: Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik





