Vliegtuigongeluk in Nepal eis vyf

Lees ook :

Sowat vyf mense dood na vliegtuigongeluk in Nepal
Sowat vyf mense dood na vliegtuigongeluk in Nepal fotokrediet: X

Lees ook: Boeing moet vliegtuie ondersoek na een aan die brand slaan tydens vlug

KATMANDOE, NEPAL. – Vyf mense is oorlede in ‘n vliegtuigongeluk tydens opstyging in Katmandoe, Nepal.

Altesaam 19 persone, insluitend die bemanningslede, was op die vlug op pad na Pokhara.

Volgens The Telegraph kan die oorsaak van die ongeluk wees dat die vliegtuig tydens die opstyg van die aanloopbaan gegly het.

Bronne: DW – South Africa, NDTV, The Telegraph

Lees ook: Boeing moet vliegtuie ondersoek na een aan die brand slaan tydens vlug

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief