Vliegtuigwerktuigkundige beland in Boeing se enjin

Lees ook :

Vliegtuigwerktuigkundige beland in Boeing se enjin
Vliegtuigwerktuigkundige beland in Boeing se enjin fotokrediet: Canva

Lees ook: Vliegtuig deur weerlig getref

IRAN. – ’n Vliegtuigwerktuigkundige is dood na hy in die enjin van ’n Boeing beland het. Hy was besig om die enjin te toets na dit by die Varesh-lughawe geland het.

Abolfazl Amiri is in die enjin van ’n Boeing 737-500 ingesleep toe hy teruggegaan het vir sy gereedskap wat hy naby die vliegtuig gelos het. Die enjin het aan die brand geraak en sy oorskot is eers later daarin gekry.

Bronne: Daily Express, Daily Mail, The Sun

Lees ook: Vliegtuig deur weerlig getref

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief