Voertuie en boot in oorgrensmisdaadoperasie gekonfiskeer

Lees ook :

Foto: SAPD

LIMPOPO. – Die polisie het Maandag twee voertuie en ‘n boot in die Masisi-polisiëringsgebied in ‘n operasie gekonfiskeer.

Lt.kol. Stephen Thakeng sê vier verdagtes is tydens ‘n oorgrensmisdaadoperasie in die bosse langs die Limpoporivier vir die oortreding van die immigrasiewet en hulpverlening gearresteer. Tydens die operasie is padblokkades, stop-en-deursoeking en patrollies in die gebied uitgevoer.

Die verdagtes sal na verwagting binnekort in die plaaslike landdroshof verskyn. Die ondersoek duur voort.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief