Vonnis vir kinderpornografie weer uitgestel

Lees ook :

Roelof du Toit (40) het weer uitstel gevra nadat hy vandag om regshulp gevra het. Die saak was reeds op 21 Mei uitgestel nadat sy vorige regsverteenwoordiger, Riaan Bode, onttrek het. Du Toit het sedert hy vyf jaar gelede in hegtenis geneem is, meer as een regspan gehad. Die saak is uitgestel tot 13 June vir vonnisoplegging.

Foto: 2oceansvibe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief