Powerball uitslae vir 14 Oktober 2025
Boerpotte: Powerball: R140 miljoen PowerballPlus: R21 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 25, 31, 40, 41. Powerball: 20. PowerBall Plus: 02, 19, 27, 29, 42. Powerball: 07. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,054 op Tuesday 14 October 2025.
Boerpotte: Powerball: R140 miljoen PowerballPlus: R21 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 25, 31, 40, 41. Powerball: 20. PowerBall Plus: 02, 19, 27, 29, 42. Powerball: 07. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
OOS-KAAP. – ‘n Vrouestudent (23) het Maandagaand tydens ‘n beweerde huisroof by ‘n sudentehuis in Summerstrand aan steekwonde gesterf. Nog ‘n vrouestudent (20) is…
WES-KAAP. – La Peron-restaurant, in die Mosselbaai-hawegebied, is Sondagoggend deur ‘n brand vernietig. Die Mosselbaai-munisipaliteit sê in ‘n sosialemediaplasing die plaaslike brand-, redding- en…
NAIROBI, KENIA. – ‘n Keniaanse polisiebeampte wat by een van die hekke van die president se amptelike woning moes waghou, is gister dood nadat…
OOS-KAAP. – Duisende leerlinge in dié provinsie was Maandagoggend gestrand toe skoliervervoer-operateurs gestaak het, nadat hulle glo vir maande nie deur die departement van…
MANCHESTER, VK. – Die voormalige Britse Olimpiese atletiekafrigter, Jose Vicente Leiva-Modahl, is van kinderseksuele misdrywe aangekla. Lees ook: McCann-bekruiper het gesin verskeie kere gebel…
GAUTENG. – Vier verdagtes het Maandag op verskeie aanklagte, insluitend ontvoering, bedrog, roof met verswarende omstandighede, die voordoen as ’n polisielid, onwettige besit van…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar donderstorms, asook moontlike hael en oorstromings, vir môre vir Limpopo uitgereik. Lees ook: Lewende…
DARTMOUTH, MASSACHUSETTS. – ‘n Egpaar is gister oorlede en ‘n motoris is beseer nadat ‘n ligte vliegtuig op ‘n hoofweg neergestort het. Lees ook:…
MPUMALANGA. – ’n Gekombineerde poging tussen die Valke en die nasionale vervolginsgesag het Maandag daartoe gelei dat ’n dringende borgtogaansoek in die Lydenburg-landdroshof onsuksesvol…