Voormalige regter van konstitusionele hof oorlede

Lees ook :

Voormalige regter van konstitusionele hof oorlede
Voormalige regter van konstitusionele hof oorlede fotokrediet: X

Lees ook: Romanza – Wou jy al ooit vir Ryan Gosling in lewensgrootte sien?

JOHANNESBURG. – Die eerste swart vroulike regter en lid van Suid-Afrika se eerste konstitusionele hofbank, Yvonne Mokgoro, is oorlede.

Mokgoro is in die hospitaal oorlede omring deur haar familie. Sy was verlede jaar in ’n ongeluk naby Kimberley wat gelei het tot verskeie mediese probleme. Mokgoro het nooit ten volle na die ongeluk herstel nie.

Bronne: The Citizen, SABC, IOL

Lees ook: Romanza – Wou jy al ooit vir Ryan Gosling in lewensgrootte sien?

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief