Voormalige Springbok-afrigter, John Williams, oorlede

Lees ook :

Voormalige Springbok-afrigter, John Williams, oorlede
Voormalige Springbok-afrigter, John Williams, oorlede fotokrediet: SA Rugby Magazine

Lees ook: SAL-vlieëniers staak oor salarisse, wil 15.7% verhoging hê

John Williams (78), wat in 1992 die Springbokke se eerste afrigter was na die rugby-isolasie, is oorlede.

Williams, wat 13 wedstryde vir Suid-Afrika tussen 1971 en 1976 gespeel het, is aan leukemie oorlede.

Hy was drie keer – in 1973, 1974 en 1975 – ‘n speler in die span wat die Curriebeker gewen het.

Bronne: SA Rugby Magazine

Lees ook: SAL-vlieëniers staak oor salarisse, wil 15.7% verhoging hê

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief