Brekende Nuus
Afrikaans

Voormalige Tshwane-burgemeester verskyn in die hof vir bedrog van R1,4 miljoen

Voormalige Tshwane-burgemeester verskyn in die hof vir bedrog van R1,4 miljoen

LEES OOK: Man glo in Bethelsdorp-nagklub vermoor

Die voormalige burgemeester van Tshwane, dr Murunwa Makwarela (51), is borgtog van R10 000 deur die Pretoriase Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof toegestaan. Makwarela, wat ’n lid van die Congress of the People (Cope) is, staar ’n skedule 5-oortreding van twee aanklagte van bedrog in die gesig.

Klik hier om die volledige artikel te lees