Vrou dood by werk, liggaam eers na vier dae gevind

Lees ook :

Vrou dood by die werk, liggaam eers na vier dae gevind
Vrou dood by die werk, liggaam eers na vier dae gevind fotokrediet: Canva

Lees ook: VSA-sakeman sal betaal vir Siya Kolisi se terugkeer na Sharks

ARIZONA, VSA. – ‘n Vrou (60) is by die werk dood na sy om 07:00 op 16 Augustus ingeklok het. Haar liggaam is eers op 20 Augustus deur ‘n sekuriteitswerker gekry.

Denise Prudhomme, wat by Wells Fargo gewerk het, het op 16 Augustus by die werk gekom en het nooit weer die gebou verlaat nie. Haar liggaam is eers op 20 Augustus deur ‘n sekuriteitswerker by haar lessenaar gevind.

Party werkers het aan KPNX gesê hulle het iets onaangenaams geruik, maar het gedink die reuk kom uit die gebou se pype. Die rede vir Prudhomme se dood is nog onbekend.

Bronne: CNN, The Independent, Fox News

Lees ook: VSA-sakeman sal betaal vir Siya Kolisi se terugkeer na Sharks

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief