Vrou en haar broer in hegtenis vir beweerde moord op dag oue baba

Lees ook :

Vrou en haar broer in hegtenis vir beweerde moord op dag oue baba
Vrou en haar broer in hegtenis vir beweerde moord op dag oue baba fotokrediet: Canva

Lees ook: KYK: Boeing van Qantas maak noodlanding

MANKWENG. – ’n Vrou (26) en haar broer (43) is in hegtenis geneem vir die beweerde moord op die vrou se dag oue baba.

Die polisie het die baba se liggaam in ’n vlak graf gevind. Die twee volwassenes het die baba glo met ’n skerp voorwerp in die bolyf gesteek na sy by die huis gebore is.

Die polisie het die twee verdagtes in hegtenis geneem. Hulle sal binnekort in die Mankweng-landdroshof verskyn.

Bronne: SAPD

Lees ook: KYK: Boeing van Qantas maak noodlanding

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief