Vrou in hegtenis wat glo kêrel vermoor

Lees ook :

Victoria WEST – Polisie hier ondersoek ’n saak van moord na die dood van ’n 38-jarige man gister.

Lt. kol. Dimakatso Mooi, polisiewoordvoerder, sê die slagoffer was in ’n argument met sy meisie betrokke. “Die vriendin het glo ’n skerp voorwerp geneem en hom in die bors gesteek. Hy is op die toneel dood verklaar.”

Hier is die volledige persverklaring:

The police in Victoria West are investigating a case of murder following the death of a 38-year-old man.

It is alleged that on 26 June 2020 at about 19:45, the victim was embroiled in an  argument with his girlfriend who then took a sharp object  and stabbed him on the chest. The victim was declared dead on the scene.

The 26-yesr-old woman was arrested and is expected to appear before court soon on charges of murder.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief