Vrou onder puin begrawe toe muur ineenstort

Lees ook :

Foto's: Reaction Unit South Africa en SA Hindus

TONGAAT, KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (39) het gesterf toe ‘n storm Maandagmiddag ‘n muur van ‘n huis in Ramarylaan laat meegee het.

Reaction Unit South Africa sê hulle is na die toneel ontbied waar reaksiebeamptes die puin skoongemaak het om by die vrou se liggaam uit te kom.

Die vrou is op die toneel dood verklaar.

SA Hindus Facebook-blad het die volgende plasing gedeel:

Our heartfelt condolences goes out to the Govender family of Tongaat who has lost their beautiful gem🥺 Renisha. (During the Tornado)

She was a devotee at the Tongaat Belverdere Draupadiamman Temple (Guru Trevors Temple)

Sending love and light 🙏💫

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief