Vrou spring glo uit voertuig

Lees ook :

‘n Vrou het na bewering Vrydagaand uit ‘n voertuig gespring op die R31.

MED 24/7 met ‘n ER24 paramedikus het die pasiënt na  Robert Mangaliso Sobukwe Hospitaal gejaag.

“Die pasiënt is in ‘n kritieke toestand,” sê Rohan Benn van MED 24/7

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief