Vrou wat varknier ontvang sterf

Lees ook :

Vrou wat varknier ontvang sterf
Vrou wat varknier ontvang sterf fotokrediet: Canva

Lees ook: Liggaam van bergklimmer eers na 22 jaar gevind

VSA. – ‘n Vrou in wie ‘n varknier in April oorgeplant is, is Sondag oorlede.

Lisa Pisano moes ‘n nieroorplanting en pasaangeër ontvang na haar een nier en hart op dieselfde tyd ingegee het. Sy het die oorgeplante nier vir 47 dae gehad, waarna dokters dit moes verwyder na haar hartmedikasie dit beskadig het.

Pisano is in ‘n hospitaal opgeneem en is Sondag oorlede.

Pisano was die tweede persoon wat ‘n varknier gekry het. Die eerste ontvanger, Richard Slayman, is ook oorlede.

Bronne: The Independent, NY Times, Reporters At Large

Lees ook: Liggaam van bergklimmer eers na 22 jaar gevind

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief